EET KREEF! bring nuwe lewe aan een van die mees ikoniese alternatiewe albums in Afrikaans.

Die ikoniese album deur Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band laat die kranse antwoord gee in hierdie huldeblyk en herinter pretasie van die satiriese dog salwende musikale meesterstuk – 30 jaar na die album oorospronklik uitgereik is. Laudo Liebenberg (aKING) en sy stem soos gesmelte goud kom saam met die hotste rockers in die bedryf vandag. Maar pasop as hulle agter die stuur van hierdie Alternatief – Afrikaanse osssewa inskuif.

Datum: 27 Maart 2020, 19:30

Kaartjies: R220

Besprekings: iTickets of 012 942 5951