CH2 – 2 kitare, 4 hande, 12 snare

Loading Events

Die bekroonde CH2 bied aan “2 kitare, 4 hande, 12 snare”

Met treffers soos Vyfster, Halala Afrika en vele komposisies uit eie pen is CH2 een van die wêreld se beste instrumentale duos! Wenners van 2 SAMAs, die Lee Ritenour wêreld kitaar kompetisie (VSA) en met nog vele meer toekennings onder hulle belt is jy verseker van die beste kitaarmusiek in enige leeftyd. Boonop is die duo bekend vir hulle flymskerp humor en gemaklike verhoogs-persoonlikhede.

‘n Vertoning van internationale standaard met uitmuntende kitaarspel gekombineer met pure genot en humor.

 

Join the magnificent, award-winning CH2 with their jaw-dropping virtuosity in their show “2 kitare, 4 hande, 12 snare”.

CH2 is known as one of the world’s best instrumental duos with hits like ‘Vyfster’, ‘Halala Afrika’ and many more! Winners of the Lee Ritenour World Guitar Competition (USA) and 2 SAMAs, CH2 promises the best guitar music performance of a lifetime! The duo is also known for their sharp humour and entertaining stage personalities.

A show of international standard with virtuoso guitar playing like you’ve never seen before combined with pure entertainment and their infectious humour.

Go to Top