Danie du Toit – Warmer voor die Tuimeldroër Vrystelling

Laai Gebeuree

Danie du Toit stel sy eerste digbundel vry op die 5de Februarie 2020, eksklusief by Atterbury Teater.

Hy gaan van die gedigte sing – in die naglig staan soos ‘n bok voor ‘n bakkie en iets vertel van al die dinge wat hy al van 2012 in lirieke met Spoegwolf kwytraak.

Kunstenaars: Danie du Toit