Die Menlo Masker Fees

Laai Gebeuree

Dis weer tyd vir Menlo- jolyt! Die Hoërskool Menlopark se Blou Teater Drama Akademie bied met trots aan: Die Menlo Maskerfees. Dit is ‘n jaarlikse hoogtepunt op die kultuurkalender. Op die planke het ons verskeie dans, sang en toneelitems. Moet dit nie misloop nie!