España 2019: A Cinderella Story

Laai Gebeuree
Hierdie gebeurtenis is al verby

Helena en Maria Montoya bied met trots ‘n splinternuwe produksie by die Atterbury Teater aan op 7 & 8 September – ‘n Aspoestertjie Storie! Met dansers van 5 jaar oud tot senior studente en professionele  dansers van die Montoya Spanish Dance Theatre bied hulle  ‘n produksie aan  met ‘n kinkel! Die viering van dans vertel, met verskillende style soos Flamenco, Volks- en Klassieke Spaanse Dans ‘n liefdesverhaal- daar is ‘n prins, ‘n koning, ‘n stiefma, twee norse stiefsusters  jaloers op die beelskone Aspoestertjie, ’n goeie dans fee, muise, vriende, gevegte, glinserende skoene, sjampanje en vele meer!