Find Your Music

Laai Gebeuree

Op 13 November van 12:00 – 13:15 bied CH2, wenners van vele musiek -toekennings, saam met die visionêre entrepreneur Dawald Rosema ‘n inspirerende span-bou en hoogs motiverende 60 min sessie by die Atterbury Teater aan. Hulle komineer diepgaande besigheids beginsels met die Krag van Musiek om verbysterende winste in enige besigheid te verseker. Bring gerus jou hele span en geniet ‘n Pizza na die tyd.

Kunstenaars: CH2 en Dewald Rosema