Georgetown & the Moonies

Laai Gebeuree

Die lokale Rooihuiskraal band het die nuwe koperblaas seksie van Newtown , die Moonies, genooi om by hulle aan te sluit vir hulle vertoning op 12 Desember by die Atterbury Teater wat bydra om aan  hulle reeds outentieke “ folk “musiek ‘n kragtige klank,  eie aan New Orleans  te verleen.

Die vertoning sluit in ‘n kombinasie van hulle oorspronklike nommers, kontemporêre verwerkings, stories en Afrikaanse “folk “ musiek uit die verlede van die 1940’s.

Georgetown het hierdie jaar a SAMA nominasie gekry vir hulle debuut album The Dog Show and toe hulle eerste toer onderneem na Nederland en België. Hulle gaan dan nou 2019  met n groot “bang “ afsluit by een van hulle gunsteling teaters .

Kunstenaars: Georgetown & the Moonies