Karen Zoid

Loading Events
This event has passed.

Bring jou masker en wees deel van Karen Zoid se eerste show met ‘n gehoor in byna 7 maande! Slegs 50% kapasiteit word toegelaat, so maak seker jy bespreek vinnig.

Daar word voorsiening gemaak vir goeie ventilasie en voldoende sosiale afstand in die teater, terwyl Karen Zoid oudergewoonte sal sorg vir ‘n show wat jy nie vinnig sal vergeet nie!

Karen Zoid en Henry Steel

Go to Top