Lenny & Hugo

Laai Gebeuree

KOM KYK EN ONTMOET VIR LENNY & HUGO BY ATTERBURY TEATER!

Die twee karakters is BESTE maatjies en saam beloof hulle ‘n vertoning uit die BOONSTE rakke van pure genot vir die HELE familie! Kom dans en lag en speel saam met Lenny die leeutjie & Hugo die hiëna.

Award-winning music, sing-along songs and some WONDERFUL fun activities promise to keep young and old entertained for the full hour. Come and join Lenny & Hugo, bring your children AND bring out the child in you.

Kunstenaars: Lenny & Hugo