[LIVE] Elvis Blue – Alleen

Loading Events

Afrikaanse Ikoon, Besigheidsman, Finominale Musikant en Liedjieskrywer, noem hom wat jy wil! Elvis Blue is ‘n gesogte Musikant in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf wat harte van jonk tot oud verower, Nasionaal sowel as Internasionaal. Met ‘n betowerende dog komiese en unieke styl vermaak hy gehore reg oor die land.

Van toeka se musiek tot nou sit Elvis Blue sy eie kleur en geur aan liedjies wat mense laat skaterlag en saam sing. Met ‘n intieme betrekking vertel Elvis Blue stories wat jou op ‘n reis neem of selfs weer laat droom.

14 Maart | 15:00 & 18:00 | R220
Slegs 100 sitplekke per vertoning beskikbaar
LIVE by die Atterbury Teater
Kaartjies

Go to Top