Mathys Roets – Cohen en Koos

Laai Gebeuree

Mathys trakteer sy gehoor met vertolkings van Leonard Cohen en Koos du Plessis se werk. Cohen en Du Plessis se musiek is sonder pretensies en met dié twee groot musikale geeste as inspirasie, bepeins Mathys die hedendaagse man se posisie in die wêreld.

“I don’t even think of myself as a writer, singer or whatever. The occupation of being a man is so much more.” Leonard Cohen

Kunstenaars: Mathys Roets