Nataniël Gesels – Skuif na 19 September

Loading Events
This event has passed.

Na die vertoning van 7 Maart vinnig uitverkoop het,   en vele versoek  van die publiek, is Nataniël Gesels terug by die Atterbury Teater  op  9 Mei 11:00 Soos voorheen is hierdie jaar se GESELS splinternuut. Hy gesels met insig, deernis, humor en sonder vrees. Hy vertel stories, vermaak en verras. Plesierig, skreeusnaaks en roerend, NATANIËL GESELS 2020 is ’n unieke ervaring. Hy gesels oor weerstand en aanvaarding, skok en reaksie, ouderdom en verjonging, die wêreld wat is en die wêreld wat moet.

Vrae kan vooraf anoniem in ’n houer geplaas word, Nataniel beantwoord soveel as wat die tyd toelaat.

Kaalkopwinkel in die foyer.

Geen kinders onder 15.

Kunstenaar: Nataniël

Go to Top