Nataniël Winterkombuis – Gekanselleer

Loading Events

Nataniël en sy span berei geregte om die koue uit die gemoed en uit die eetkamer te verdryf.

Heerlik gesels, goedbeplande chaos, bestanddele uit die seisoen of die reeds-voorbereide spens, ontspanne onthaaltegnieke, vars en gesonde geregte, sondige poedings, dit is net ’n paar van die geheime van ’n suksesvolle winterkombuis.

80 minute

Geen kinders onder 15

Kaalkopwinkel in die foyer

Onmisbaar!

Kunstenaars: Nataniël