OPTOG! – Die Weduwee se Sjampanje

Loading Events

Die Weduwee se Sjampanje
met Lizz Meiring

Die weduwee se sjampanje is ‘n magiese viering van die krag wat in ons almal skuil. ‘n Ware maar onbekende verhaal van die weduwee Clicquot wat die eerste egte suiwer sjampanje ter wêreld gemaak het. Deesdae is Veuve (Frans vir weduwee) ‘n vooraanstaande sjampanje wêreldwyd. ‘n Verassende, unieke en vermaaklike verhaal van oorlewing en innnovasie ondanks bykans onmenslike teëspoed.

Go to Top