Problem Child

Laai Gebeuree

Loyiso Madinga maak fenomenale opgang in die Suid Afrikaans Stand-up Comedian mark na sy sukses in die internasionale mark. Hy bring nou sy nuwe komedie, Problem Child na die Atterbury Teater op 26 Maart 2020.

Loyiso was benoem as die South Africa Correspondent for The Daily Show with Trevor Noah en toe ook die gasheer van die Bill & Melinda Gates Foundations’ Goalkeepers Awards ceremony in New York. Hy het sy debuut stand-up: Long Way From My Village, opgeneem vir Netflix.

Sy spesiale styl word gekenmerk deur skerp humor en karakterisering, self ‘n paar liedjies word ingesluit.

In Problem Child wend hy al sy vaardighede  aan om Suid Afrikaanse  stories en idees van die werêld van ‘n “rural boy” te vertel. Dit is nie oor ‘n private skool se opvoeding nie, dis ‘n komiese vertoning waar ons soos sy hoërskool onderwysers sou sê, hopelik sal uitstap nadat ons iets geleer het.

Kunstenaars: Loyiso Madinga