Sound of Silence

Laai Gebeuree
Hierdie gebeurtenis is al verby

Ruhan du Toit, wat veral bekend is vir sy aangrypende vertolking van die gewilde Simon & Garfunkel-treffer, The Sound of Silence, het beslis geen bekendstelling in musiekkringe nodig nie. Sy unieke vieroktaafstem en natuurlike talent agter die kitaar en verskeie ander musikale instrumente, het reeds vir hom baie deure oopgemaak en vir hom ’n permanente plek in die harte van Suid-Afrikaanse en Internasionale musiekliefhebbers verseker….

Kunsetnaars: Ruhan du Toit, Cordelia