SPOEGWOLF

Loading Events
This event has passed.

TEATER VEILIGHEID EN PROTOKOL

– Sitplekke word twee-twee beskikbaar gestel volgens veiligheidsmaatreëls.
– Nie meer as twee gehoorlede mag langs mekaar sit nie.
– Net beperkte sitplekke beskikbaar (50% kapasiteit)
– Maksimum spasie word tussen gevulde sitplekke oopgehou.
– MASKERS IS VERPLIGTEND
– Temperatuur word geneem.
– Inteken vorm moet voltooi word.
– Maak seker jy is betyds om in te teken (voorportaal maak ‘n uur voor die vertoning oop)
– Ontsmetmiddel / handreiniger is in die voorportaal beskikbaar.
– Kunstenaars sal nie na die vertoning fotos kan neem of handelsware teken nie
– Kaartjies kan slegs AANLYN gekoop word by iTickets.co.za

Go to Top