Spoegwolf live by Atterbury Teater – Uitverkoop

Laai Gebeuree
Hierdie gebeurtenis is al verby

Spoegwolf live by Atterbury Teater op 16 Aug 2019. Kom beleef Spoegwolf live in ’n intieme atmosfeer en wêreldklas klank en ligte. Die groep bestaan uit Moskou du Toit (tromme, perkussie en sang), Chris von Wielligh (kitaar, klavier), Albert van der Merwe (baskitaar, sang) en Danie du Toit (sang, kitaar). Van hulle treffers is “Loerie”, “Lenie Blou”, “Bittermaan” en “Somerset-Wes”.

Beperkte kaartjies beskikbaar.

Kunstenaars: Danie du Toit, Chris von Wielligh, Moskou du Toit, Albert van der Merwe