Kom geniet ‘n romantiese aand en vier die liefde saam met Mathys Roets en Mauritz Lotz.

Mathys se sielvolle diep stem en Mauritz se ongelooflike talent op kitaar, sorg vir ‘n onvergeetlike Valentynsaand saam met jou geliefde.

Datum: 14 Februarie 2020, 20:00

Kaartjies: R200 / R230

Besprekings: iTickets of 012 942 5951