
Die Atterbury Teater se Hibernasie Stasie.
Ons is so opgewonde om uiteindelik al ons handelsname van die Pop-up Winkel bekend te stel!
Jy kan uitsien na;
• Ai Ai – Dekor
• Familie Boom – Koffie
• Familie Boom – Koffie
• Inoar – Haarprodukte
• Meisie Ontwerpe – Klerereeks
• Nataniël Olie, Koekies en Beskuit
• Oogappel – Klei- en leerjuweliersware
• Fantasi Kinderboeke
• Stephanie’s Restaurant
• Monaco Eatery – Konfyt
• The Joyful Find – Dekor
• Cleilap – Keramiek
• Fynbos Heuning
• Smullekker Eetgoed
• Unmask
Woensdae tot Vrydae: 10:00 – 16:00
Saterdae: 09:00 – 14:00