Jo Black skop die jaar af by Atterbury Teater met ‘n intieme, “unplugged” vertoning.

Kry nou jou kaartjies en begin jou jaar op ‘n positiewe noot!

Datum: 4 Februarie 2020, 20:00

Kaartjies: R170 / R190

Besprekings: iTickets of 012 942 5951