Nataniël is terug met die eerste KOMBUIS van 2020!

Hy gesels en berei smaakvolle, eenvoudige en besonderse geregte vir die seisoen. 

Hy deel wyshede en waarhede, deel geskenke uit aan ’n paar gelukkige lede van die gehoor en deel die geheime van pynlose onthaal.

Gratis resepte beskikbaar ná die tyd.

Kaalkopwinkel in die foyer.

Begin die week met ’n vreugdevolle hoogtepunt!

Datum: 25 Mei 2020, 19:00

Kaartjies: R200

Besprekings: iTickets of 012 942 5951