Nathan  Smith gaan sy lank  verwagte  nuwe album by Atterbury Teater vrystel op 15 Mei saam met gunstelinge van die Kitaar Legendes  vertoning.   Ons sien uit na treffers van Eric Clapton, Gary Moore, Dire Straits, Pink Floyd en ‘n  paar lekker verrassings.

Datum: 15 Mei 2020, 20:00

Kaartjies: R200

Besprekings: iTickets of 012 942 5951