Hy het sy eerste CD,  The Traveller in 2015 vrygestel en maak sedertdien groot opgang.In 2018 het sy Whiskey To My Soul Platinum gegaan en is hy gekies  deur Apple Music Nashville,  as een van 5 Kunstenaars om deel te neem aan die National Country Music Campaign.

Roan was in 2019 genomineer vir ‘n SAMA in die kategorie Beste Alternatiewe album van die jaar.Hy het ‘n unieke verhoog persoonlikheid en  sy  liedjies vertel stories wat gehore diep raak. Sy liedjie If I Ever Saw Heaven en Whisky to my Aoulwas nommer een op vesleie suid Afrikaanse radiostasiesen die miljoen merk bereik op YouTube.

Hy beplan om in 2020 sy loopbaan in Nashville voort te sit. Kom geniet ‘n aand saam met hierdie talentvolle kunstenaar.

Datum: 2 Junie 2020, 20:00

Kaartjies: R160/R180

Besprekings: iTickets of 012 942 5951