In Februarie 2020 stel Spoegwolf hul vyfde album vry met die titel ‘See’. Na ‘n jaar se intensiewe werk is dit die beste album nog. Dis donker, dis funny, dis mal, dis lig, dis groot – dis ‘n ondier. Waar Koma gegaan het oor pyn, gaan hierdie album oor regop staan soos ‘n ligtoring – al kom die golwe dag na dag, jaar na jaar, mens na mens.

Datum: 18 Oktober 2020, 17:00

Kaartjies: R280/R250

Besprekings: iTickets of 012 942 5951