Die laaste van die Country-reeks van drie albums, ‘n projek waarvoor ek gesmeek het. Ek het ou Country-grotes geneem en dit gekombineer met nie-Country-liedjies wat ons ge-‘Countrify’ het. En dit het gewerk. Die reeks is ‘n treffer. Sit terug, skop uit en neem dit in. Met treffers soos, The Part of me that needs you most, Midnight Special and I will always love you (feat. Demi-lee Moore)

Datum: 19 Februarie 2020, 20:00

Kaartjies: R220

Besprekings: iTickets of 012 942 5951